Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 3 gaste. Daar is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, sowel as 'n ekstra enkelbed in die sitkamer. Die eenheid het ook 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n dubbelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 'n gesin van 4. Die ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed vir 2 kinders, sowel as 'n badkamer met 'n stort. 'n Yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. These facilities include a bar fridge, microwave, and kettle.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die eenheid het ook 'n privaat badkamer. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Ingeboude braai en 'n TV met DStv is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 3 gaste en het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, sowel as 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Privaat braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. These facilities include a bar fridge, microwave, and kettle.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-eenheid beskik oor 2 enkelbeddens en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. These facilities include a bar fridge, microwave, and kettle.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en daar is 2 enkelslaapbanke in die sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Enkelslaapbank
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is gerieflik gemeubileer vir 5 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed, 3 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe. 'n TV is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Breakfast and dinner are available on request.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Van Aswegen Street, Pionierspark, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang