+19
Selfsorg in Ponta Malongane

Meu Amor Villas

16 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

10% AF!
Spesiale aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2026 tot 24 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Ponta do Oura Coastal Road, Wakene Beach Estate, Ponta Malongane, Maputo Province Sien kaart

Beskrywing

Meu Amor Villas bied lieflike selfsorg-vakansie-chalets in Wakene Beach Estate reg langs die kus in Ponta Malongane, ongeveer 17 km buite Ponta do Ouro. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle hierdie kusbestemming kan verken en geniet.

Gaste het 'n keuse tussen 4 eenhede, elk met hul eie privaat ingang en badkamer. Daarbenewens beskik elke eenheid oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, 'n kombuisie en 'n privaat eetkamerdek met see-uitsigte. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 'n gedeelde swembad met sonstoele, 'n braai en direkte toegang tot die strand. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is maklik bereikbaar. Aktiwiteite om in die omgewing te geniet, sluit in swem, visvang, snorkel, vierwielmotorfietsry en valskermsweef.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang

Ligging

  • Ponta do Oura Coastal Road, Wakene Beach Estate, Ponta Malongane, Maputo Province
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
10 % AF
R 1 100 R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Ponta do Oura Coastal Road, Wakene Beach Estate, Ponta Malongane, Maputo Province

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa47915664a99541d102bcb210b63ac135a0e9aa04488e6d7043ff22ba19ae21a080cd57fefb39dcd7c24b02e95b1c44e19e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense Ponta do Oura Coastal Road Wakene Beach Estate Maputo Province 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.760102894353 32.894859655693

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang