+25
B&B in Herrwood Park

Milk and Honey Guest House

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Elna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Tov bogenoemde redes sal ons ongelukkig nie weer van die plek gebruik maak nie. Nie vir mense ouer as 65 nie. Die banke in die sitkamer is vreeslik laag en 'n ou mens sukkel om daarvan op te staan. Die bed in die kamer is teen die muur in 'n hoek. Dit is baie ongemaklik vir die persoon wat in die hoek moet slaap. Om snags toilet toe te gaan, is omtrent 'n gesukkel. Ons was opgewonde om te sien dat YouTube en Netflix beskikbaar is, maar die sisteem wat gebruik word, is vreemd en nie die gewone dekodeerder opset nie. Die eienaar het kom help om YouTube aan die gang te kry, maar ons kon glad nie later van daardie video af weg beweeg nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hancu L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Value for money. Good prompt service and safe & secure location. Would recommend to anyone looking for a convenient place to stay in Umhlanga.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Best ever! Best hosts ever! Had a bit of confusion with beds and I was even given a 2nd room!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mothupi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Awesome stay. A peaceful stay and very hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Baie veilig en naby aan alles. Baie lekker geslaap met 'n aircon en het ten alle tye veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vivian B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Not bad but won't use them again. This was self-catering, the 4-sleeper we had did not have facilities to be able to cook. The parking was very tight as we had an 8-seater bus. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Saro N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

If you want peace and quiet, Milk and Honey is the perfect place. Perfect getaway. Peace and tranquility. The place was very neat. Access to the pool. We could sit outside and enjoy the beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jordan L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

All in all, good. My stay was great; the only thing that could have been better was that the aircon could not be set any colder, and for people coming to Durban not used to the heat, that could be a deal breaker between a great and a bad stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik, pragtig, uit die boonste rakke. 'n Lekker snoesige en pragtige kamer met alles wat nodig is. Die gasheer is wonderlik. Vriendelik, baie behulpsaam en staan reg om te help met enigiets, enige tyd. Baie dankie vir voortreflike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Veilige oorslaap plek. Ons het net oorgeslaap. Ons het nie baie tyd by die woonstel spandeer nie. Veilige onderdak parkering. Alles was skoon en netjies. Die kombuis het alles om bietjie langer te kan bly. Ryafstand van die strand en al die restaurante van Umhlanga.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Milkwood Drive, Herrwood Park, Umhlanga, Durban, 4319, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a8380edd66a362f0e5d8a1ff53e0e3ae2fe89be650e576eab6165fa3ff5660aa374fb7ea7a8fea7a82e0f5399467b7c9e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 45 Milkwood Drive Herrwood Park, Umhlanga 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7105711 31.0817213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang