+33

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andries P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike plaas atmosfeer kuier met mooiste uitsig. Dis ons tweede besoek daar en ons is mal oor die plek. Dis 'n rustige plaas atmosfeer met pragtige uitsigte orals. Die eenheid self is pragtig. Daar is soveel spesiale ekstras soos elektriese komberse en 'n verwarmer. Dit was onverwags koud toe ons daar aankom, maar as gevolg hiervan was dit geen probleem nie. Die beddens is van absolute goeie kwaliteit en ons het heerlik geslaap. Ons waardeer dit dat ons die twee poedels ook kon saamvat. Daar is 'n veilige toegekampte tuin vir hulle ook. Ons beveel hierdie plek aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Heerlike plaas wegbreek. Dit was 'n heerlike kuier. Die ateljee het die mooiste uitsig, die pad na die waterval is goed versorg en die plaasdiere is 'n bonus. Marion het ons so mooi verwelkom en uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Sal beslis teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wonderlike plaas atmosfeer. Ons wil weer gaan. Absoluut heerlik. Plaas atmosfeer, prentjie mooi in pragtige houthuis. Pragtige natuurskoon. Is mal oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rae V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Great thanks. Great thanks. Muddy because of the rains, but not too bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monica B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2026

Lovely farm but accommodation needs a spring clean. Location was lovely but accommodation needs some care. Even though the bedding seemed to have been washed and changed recently, The Nook has not been cleaned for a while. There was old soap, dust, and spiderwebs in the bathrooms, and lots of dust and spiderwebs in the rooms. Dishes needed a rewash before use.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Natasha G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Restful. A lovely stay on a peaceful farm! Peaceful little studio with a bathroom outside next to the barn. Very clean and well equipped with what we needed. Would definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lein S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer teruggaan. Lieflike ligging. Absolute waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderful in every way! Our stay was incredible before Comrades. The setting is beautiful and peaceful. Marion and Minette went above and beyond to make our stay super comfortable. An absolute gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abbie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was a lovely peaceful week! We had a lovely, restful stay in the studio! Vanessa is attentive and a very helpful host! We have enjoyed two stays with them at the farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderlik, baie natuur! Pragtige watervalle! Lekker staproetes! 'n Klein 'gem'! Baie, baie lekker! Ek sal wel aanraai dat net in die advertensie vir die mense laat weet die studio se badkamer is nie aan die studio geheg nie, dit mag dalk mense upset. Maar anders as dit, was dit een van die beste plekke waar ek al ooit gebly het. Hulle moet ook adverteer dat daar 'n waterval is wat mens duidelik kan hoor, en 'n baie lekker staproete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Graham
Mizpah Farm
Baie dankie Bianca Die feit dat die badkamer apart is, is wel so uiteengesit (ek dink net mense klik nie op die opsie "read more" nie). Hier is die extract van die webwerf af. The Studio × Description This unit can accommodate up to 4 guests in an open-plan space that is furnished with a king-size bed and 2 single beds. The bathroom is outside of the unit and is fitted with a shower, washbasin and toilet. Linen and bath towels are provided. The kitchenette is equipped with a fridge-freezer, 2-plate gas stove, microwave, cutlery and crockery, tea- and coffee-making facilities and a dining table. The unit is furnished with comfortable seating and a fan. Access to Wi-Fi is available. Guests have access to a verandah, braai facilities, an enclosed garden and secure parking on the premises. Room/Unit Overview 0 Bedrooms • 1 Bathroom Common area 4 2 x Single Bed / Three-Quarter Bed 1 x King Bed Bathroom Shower, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Graham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Currys Post Road, Halliwell Farm Portion 30, Natal Midlands, 3298, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91318ef828cebf7fdcb3d34b15e44bdacad5efa75b22ddc60ed696fda2d706bf77d1e207cfe6ccc3aba79cf8d85966c79de5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Currys Post Road Halliwell Farm Portion 30 3298 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 12:00 -29.391421346017 30.220175749149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang