+61
Lodge in Rustenburg

Mmpula Paradys Bosveld Lodge

Paradys Bushveld Family Resort Karavaanpark
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 32)
  • Plek vir 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Karavaanpark met 8 staanplekke - almal op gruis klippies. Elke staanplek het 'n kragpunt beskikbaar. Boorgatwater punt ook beskikbaar. Dames en mans ablusieblokke beskikbaar. Opwas plek vir skottelgoed met warm en koue water. Wasgoedlyn. Elke staanplek kan 4 persone huisves in 'n karavaan of tent.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Badkamers
Tariewe
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Honeymoon
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet is ideaal vir 'n paartjie en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe soos 3 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bruggie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied verblyf aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe, soos 3 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Volstruis
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied verblyf aan 4 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe soos 3 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Iglo
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied verblyf aan 4 gaste . Die kamer het 1 dubbelbed en een bunker bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe sluit 2 volledig toegeruste kombuise, ablusiegeriewe, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied verblyf aan 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe soos 3 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Ribbok
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ribbok is 'n solderstyl-chalet wat slaapplek bied vir 6 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Gaste het toegang tot gemeenskaplike geriewe soos 2 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensielokaal, 'n speelarea vir kinders, 2 groot boma's en 2 swembaddens.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuisie
Braai
Gemeenskaplik
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Gemeenskaplik
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Njala
Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied verblyf aan 6 gaste en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe soos 3 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Duiker

Zebra
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie chalet bied verblyf aan 8 gaste en het 'n dubbelbed, 4 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gemeenskaplike geriewe soos 3 volledig toegeruste kombuise, 'n konferensiesaal, speelplek vir kinders, 2 ruim bomas en 2 swembaddens is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

8

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Huisreëls

Al die vertrekke is rookvry, asook die onthaalsaal, kombuise en badkamers.
Ontbyt kan teen 'n ekstra koste bestel word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 32)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Mmpula Paradys Bosveld Lodge, Moedwil, 0315, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 78 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c84fbf74f08511024927f1e4534a6467d7633fb99e4f4e6f6ee3dcea054d0c705d7e58c8b6c603a71b61818e5819acc05d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 32) 4 5 1 5 Mmpula Paradys Bosveld Lodge Moedwil 0315 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.636292192314 26.98853820585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang