Moholoholo Lodge
Beskrywing
Elke chalet het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n rusbank, koffie- en teemaakgeriewe, 'n staanwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n skuifdeur na 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele by elke chalet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let daarop dat Moholoholo Lodge 'n kontantlose betalingstelsel geïmplementeer het. Al die vernaamste debiet- en kredietkaarte word aanvaar.
Die balans is 30 dae voor aankoms betaalbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Brooklyn Farm 426, Cnr D70 and D3934 Road, Ga-boelang Ward 15, Acornhoek, 1360, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang