Molenhof
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Holden Avenue, Somerset East, 5850, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Molenhof is in Somerset-Oos geleë en bied ruim en gerieflike verblyf. Hierdie verblyf is die ideale opsie vir sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf word in 2 kamers met slaapplek vir 2 gaste elk gebied. Die kamers het óf 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stortgeriewe.
Elke kamer het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar met 'n stoel, terwyl een kamer 'n TV met DStv-kanale het. Die kamers lei na 'n gemeenskaplike swembad.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Holden Avenue, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Holden Avenue, Somerset East, 5850, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang