+66
Wildsplaas in Modimolle

Moletani Game Ranch / Wildsplaas

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Cynthia W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Restorative and connecting with nature. Peaceful and restorative. Saw animals and lots of birds. Amenities well maintained. Just didn't appreciate wrestling with the kitchen door, which was very difficult to close, and the combination lock on the main gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Awesome omgewing en rustig met diere geluide in die nag. Alhoewel ons net in die nag oorgeslaap het, was dit altyd lekker om lekker te slaap! Sal definitief saam familie daar gaan naweek of week hou en wildbesigtiging doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Waarde vir jou geld. Baie rustig in die natuur met besondere wild om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Excellent stay, very friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Pleasant enough for a short stay. Sadly it appears Moletani has been neglected. Grass uncut around the pool area, water dripping from the bathroom ceiling. Only one very shabby lamp in the main bedroom. Broken fan which was replaced. Sliding glass door difficult to open, key broke off in the lock. WiFi weak, used our own router.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elize M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2026

Rustig in die natuur, maar die plek kort baie aandag. Oulike plek, maar baie verwaarloos. Ou beddegoed en gordyne, geen gloeilampe in bedliggies. Kussings is nie voldoende nie en matrasse is maar verweer. Geen gemakstoele vir buite. Rustige atmosfeer. Ons het self rondgery, want die wildsrit was vol, maar het ongelukkig net 2 volstruise en 'n perd gesien, geen ander diere behalwe die goue blouwildebeeste by die akkommodasie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dawid M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2026

Baie teleurgesteld, sal glad nie aanbeveel nie. Baie jammer ons het opgepak en ander verblyf gaan soek. Die miere het in al ons kos ingevaar, die bad se drein is verstop, die stort werk baie flou, die matrasse is nie op standaard nie, groot fout by die swembad. Hoop julle gaan opgradeer, die wild en omgewing is pragtig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Yolanda B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Fantastic. What an experience. On Friday night we saw Elon Musk's Starlink satellite. The sky is perfect for star gazing. The game drive was something else and a must-do. We asked to be upgraded and without any trouble, we went from the 2-bed to a 4-bed. We paid the difference and were even more pleased with the communal lapa and boma for our use. Definitely a must for groups or just a quick romantic getaway. Riandri is so friendly and understanding, and our 2 Yorkies enjoyed it just as much as we did. Will be back there soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Unforgettable. Wow! Ideal place to rest your soul. Friendly staff and "Ouma", an 82-year-old lady, blew my mind. Well done to all on the farm. Keep up the good work. We will be back with the whole family during hunting season.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wonderlik! Baie lekker. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
35 % AF
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
35 % AF
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
35 % AF
R 850 R 553
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84774564862305164474b761b903d6ced9a605801a1165fdee39fd52e92321bc07a212704df7fb30e025f4130ea1a5c1511?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R552 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Off the D180 Modimolle 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.631958294215 28.319155616378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang