- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Moletani Game Ranch is chalets hoog op die heuwels met 'n uitgestrekte uitsig oor die Waterberg. Hierdie wildplaas vorm deel van die Groter Waterberg-biosfeer en is perfek vir 'n safari-naweek weg van die stad. Die naaste groot dorp is Modimolle (Nylstroom) wat ongeveer 9 km weg geleë is.
Verblyf by Moletani bestaan uit 4 selfsorg-chalets en 4 kamers wat altesaam 30 gaste kan akkommodeer.
Twee van die chalets bied elk slaapplek vir 5 gaste en spog met 'n volledige kombuis en sitkamer met 'n patio, privaat boma en braaigeriewe. Die Rhino-chalet is die naaste aan die swembadarea.
Twee van die chalets kan elk 4 gaste slaap en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elk van hierdie chalets het ook 'n kombuisie, klein eetarea en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Hierdie twee eenhede het WiFi.
Alle kamers by die lodge het en suite-badkamers met storte en óf 2 enkelbeddens óf 2 stapelbeddens. Gaste in hierdie eenhede deel 'n gemeenskaplike kombuis, boma en braai-area. Hierdie kamers het ook WiFi. Kamers het ook 'n lessenaar en stoel.
Die lodge het 'n swembad en spog met twee pragtige staproetes vir gaste (6 km en 13 km).
Hangmatte, piekniekkomberse en kussings is beskikbaar om te huur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo
- Gaste dink Moletani Game Ranch / Wildsplaas het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the D180, Modimolle, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang