4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Monsgarden Cottage bied selfsorgverblyf aan die buitewyke van Hogsback. Die kothuis is in 'n pragtige roostuin wat mooi onderhou word en dis die ideale basis vanwaar gaste die omliggende area en besienswaardighede kan verken.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 2 aparte toilette. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar in die badkamers. Die kombuis is goed toegerus met toestelle en kookgerei om maaltye te kook en daar is ook eetgerei.
Die oopplan-leefarea langsaan spog met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n braai-area wat gaste mag gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Op sonnige dae kan gaste deur die pragtige en unieke rooskwekery stap of die omliggende besienswaardighede verken. Hogsback se middedorp is ongeveer 3 km van die perseel af. Daar is ook talle pragtige voetslaanroetes, watervalle en stroompies in die omgewing wat gaste kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 36 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Monsgarden Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Main Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang