Beskrywing
Dié eenheid is op stelte gebou. Die kombuis is onder tussen rotse geleë en het net 2 mure. Daar is 'n slaapkamer bo met 2 dubbelbeddens. Daar is 1 muur wat opgerol kan word om oor die bosveld uit te kyk. Die toilet en stort is langsaan die eenheid geleë en is privaat. Geen dak nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Beddegoed
Huisreëls
Brandhout is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Kinders van 0 tot 5 jaar oud is gratis wanneer hulle deur 'n volwassene vergesel word.
Kinders van 6 tot 18 betaal 100% van die volwassenetarief.
Let asseblief daarop dat bewaringsfooie en permitfooie op alle besprekings van toepassing is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet het slaapplek vir 2 - 4 gaste. Die eenheid is oopplan en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Daar is ook 'n privaat braai-area met gas- en hout-braaigeriewe. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort en toilet. Dit is volledig toegerus vir selfsorg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Beddegoed
Huisreëls
Brandhout is beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Kinders van 0 tot 5 jaar oud is gratis wanneer hulle deur 'n volwassene vergesel word.
Kinders van 6 tot 18 betaal 100% van die volwassenetarief.
Let asseblief daarop dat bewaringsfooie en permitfooie op alle besprekings van toepassing is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang