Beskrywing
The Pinotage Deluxe Room is redelik ruim en luuks opgemaak. Daar is 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die geriewe in hierdie suite sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, gratis WiFi, 'n waaier en verhitte handdoekrelings, 'n eerlikheidskroegie/yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede vir absolute gerief en gemak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Olive Deluxe Family Room bevat 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en daar is ook 'n driekwartdagbed vir 1 persoon. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die geriewe in hierdie kamer sluit in 'n eerlikheidskroegie/yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, verhitte handdoekrelings, ondervloerse verhitting en 'n waaier. Hierdie ruim kamer het 'n balkon met 'n lieflike berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Fynbos Executive Suite bevat 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n semi-privaat, omheinde tuin. Die geriewe in hierdie suite sluit in 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n waaier en verhitte handdoekrelings, 'n eerlikheidskroegie/yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede vir absolute gerief en gemak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Sugarbird Junior Suite is ruim en met warm kleurskakerings opgemaak. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n dubbelwasbakeenheid en 'n toilet. Die geriewe in hierdie suite sluit in 'n waaier en verhitte handdoekrelings, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler en gratis WiFi, 'n eerlikheidskroegie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede vir absolute gerief en gemak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie wittebrood-suite het 'n koninggrootte-bed. Dié suite het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n dubbelstort en 'n dubbelwasbak. Die geriewe in hierdie suite sluit in 'n eerlikheidskroegie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n telefoon, verhitte handdoekrelings, kaggel en 'n plafonwaaier. Daar is 'n driekwartdagbed vir een ekstra persoon van 12 jaar en ouer. Die balkon het 'n see- en berguitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
253A 10th Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang