Beskrywing
Elke chalet het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 klein kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea wat 2 kinders onder die ouderdom van 12 kan akkommodeer. Elke chalet is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging , 'n kluis, en 'n stoep met buitemeubels toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B en 'n wildrit
Huisreëls
- Daar is 'n 2 km-grondpad vanaf die hoofhek na die lodge. Onder normale omstandighede is dit met 'n sedanvoertuig toeganklik. Gaste moet die lodge direk oor die toestand van die grondpad kontak, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Die lodge voorsien 'n aartappel- en mengelslaai vir die braai, maar gaste moet hulle eie vleis en drinkgoed saambring. Dit is elke aand slegs vir aandetes beskikbaar.
- Gaste kan op versoek en teen 'n ekstra fooi laat uitklok.
- Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot 54, Farm Danielspruit No. 518, Cradle of Human Kind, 23 km from Krugersdorp, 1739, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang