Beskrywing
Die kothuis is bo en bied slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-leefarea met 'n dubbelbed en 'n sitkamerstel. 'n Ekstra bed is op aanvraag beskikbaar vir 'n kind. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in WiFi, TV, 'n eetarea, 'n privaat ingang en 'n gemeenskaplike braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond insluit.
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die hoofhuis voorsien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 3 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, met 'n bababedjie beskikbaar op aanvraag. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, strykyster en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n leefarea, eetarea, WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n privaat aparte ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe.
Huisreëls
Ontbyt kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die hoofhuis voorsien word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Kreupelhout Street, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang