+44
Gastehuis in

Mountain View Guest House

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 12 Des 2025 tot 23 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 66 Blakeway Road, Mthatha, 5099, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Mountain View Guest House bied luukse bed-en-ontbyt-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal geleë, naby restaurante, kroeë en winkels.

Verblyf word aangebied in 10 en suite-gastekamers, en elke kamer is toegerus met 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n mini-yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en gratis WiFi. Elektriese komberse word in die winter voorsien, en waaiers in die somer.

Die gastehuis het ook 'n swembad en braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik. Parkering op die perseel word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 66 Blakeway Road, Mthatha, 5099, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 20% AF!

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

66 Blakeway Road, Mthatha, 5099, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqkqhki8ln3mLJ6Z6pR0jhWY6hEjsSej0jaYY7QlZbJRXhBCA3A?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 66 Blakeway Road Mthatha 5099 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.591102698333 28.773308373611
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang