Nagnella Self-catering
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Nagnella Selfsorg is 'n gemaklike huis 12 km vanaf Nylstroom/Modimolle en 22 km vanaf Warmbad/Bela-Bela, ideaal vir oornagverblyf wanneer sportgeleenthede of troues in nabygeleë bosvelddorpe bywoon. Gaste kan die rustigheid van die Bosveld geniet op 'n 42-hektaar-eiendom, die tuiste van kleinwild en af en toe besoeke van nagapies op die voorstoep.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 1 badkamer, met 'n buitestort en toilet vir warm bosvelddae. 2 slaapkamers het dubbelbeddens, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Linne en handdoeke word voorsien, en daar is 'n TV met stroomdienste en toegang tot braaigeriewe.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe, wat oopmaak na 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n eetkamertafel.
Nella se Pel, langs die hoofhuis, het 'n dubbelbed, en suite-badkamer, kombuisie, eetgeriewe en 'n braai. Die twee eenhede kan afsonderlik of saam gehuur word, en bied plek vir tot 8 gaste.
Die eiendom is 4 km vanaf drie gewilde plaaslike troulokale.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vyeboomspoort Farm, Portion 48, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang