+26

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 Natures Landing, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Natures Cottage skuil op die oewer van die rivier in Boesmansriviermond, 'n klein dorpie 25 km vanaf Port Alfred.

Dié kothuis bestaan uit 2 aparte kamers, elk met 'n kombuisie, slaaparea, en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbythoekie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en kasruimte. Die badkamer het 'n stort, wasbak, en toilet. Daar is 'n TV met volle DStv en onbeperkte WiFi.

Die eenheid lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die Boesmansrivier wat net 40 m van die eenheid af is. Daar is braaigeriewe beskikbaar.

Verskeie restaurante en geriewe is net 3 km van hier af. Die rivier en see-swemarea is net 3 km ver.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Colette V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Pragtige uitsig. Ruim kamers.
Mei 2026
Chanumé D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit was ons tweede keer wat ons hier oorgebly het en dalk definitief weer gaan!
Nov 2025
Natalie S
Saam met vriende
5.0
Lovely place. Very kind hosts. Helpful and accommodating. Lovely place. Louis is very kind and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marius B
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig saam met familie. Ja, dankie, baie lekker en rustig. Voetpaadjie bietjie onveilig vir bejaardes. Handreeling sou baie gehelp het. Eienaar baie ...
Sien meer
Apr 2025
Chanumé D
Saam met lewensmaat
4.2
Wonderful and relaxing. Wonderful, only thing that can change is the communication from the owners about the check-in and check-out pro...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 11 Natures Landing, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Natures Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

11 Natures Landing, Riversbend, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzMDEwYWJlLTFlYTctNDA4Yi1iMzQwLTBkYzM2MDhlZTFkYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 11 Natures Landing Riversbend 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.668744 26.638417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang