4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ndegi Game Ranch, Mookgophong, Waterberg, 0560, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Ndegi Rance bied 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers in Mookgophong te midde van die ongerepte, skaduryke bosveld-omgewing met 'n oorvloed voëllewe.
Gaste kan kies uit 6 chalets met privaat ingange. Die chalets beskik oor volledig toegeruste kombuise, sit- en eetareas. Al die chalets het gemaklike beddens, privaat badkamers en linne en badhanddoeke, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste het toegang tot die gedeelde swembad en braai-areas. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder is daar groot, skaduryke stoepe vanwaar gaste die wild wat die watergat besoek kan dophou. Verder is nHlanguleni-staproete net 13,4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Arnold Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ndegi Game Ranch, Mookgophong, Waterberg, 0560, Limpopo
- Gaste dink Ndegi Rance het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ndegi Game Ranch, Mookgophong, Waterberg, 0560, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang