+35
Neptune
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer en is streng rookvry, insluitend vaping. Gaste is welkom om buite die eenheid te rook. Die kombuisie vorm deel van die kamer en is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof met oond en noodsaaklike kombuisware. Die eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed en sluit ook 'n strykplank, strykyster, verwarmer en waaier in. 'n Hangarea vir nat klere is naby die braai-area beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Draagbaar, Elektries
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Gaste moet hul swemhanddoeke saambring. Geen harde musiek word toegelaat nie. Rook is verbode in die eenheid. Geen geraas na 22:00 nie. Braaigeriewe is beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien. Die handdoeke mag slegs binne die eenheid gebruik word. Daar is 'n slim-TV in die kamer, wat jou toelaat om jou eie inhoud vanaf jou foon te stroom. Die eenheid is ideaal vir 'n oornagverblyf nadat jy die pragtige omliggende gebiede verken het. Braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar. Die braai-area is buite. Die parkeerarea agter 'n sluitbare hek meet ongeveer 3 m x 8 m.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 dae voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

16 Neptunes Drive, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA182d2426bcb92010b950c77c74496268d5a981e67ce0772eed9c608a357edd80d5bb6ce21c7279aff04ee59f723d966ed098?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 16 Neptunes Drive Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.149915860012 18.877037375988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang