+18
Gastehuis in Mookgopong

Nest L16 @ Die Oog

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sunette J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Ons kom weer! Ons het ’n heerlike verblyf gehad by Nest L16@Die Oog. Die huis is pragtig en baie netjies, en die kombuis is uitstekend ingerig met alles wat ’n mens nodig het vir ’n gemaklike kuier. Ons is selfs verwelkom met ’n bederfpakkie, wat ongelooflik bedagsaam was en sommer van die begin af ’n spesiale gevoel geskep het. Tannie Marise is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en het ons dadelik tuis laat voel. Haar gasvryheid maak regtig ’n groot verskil. Ons sal beslis weer hier kom bly en kan dit met groot vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marise
Nest L16 @ Die Oog
Dankie vir julle goeie verwysing. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Schalk H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Rustig en lekker gerus. Baie lekker gebly en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Netjies, ingerig, gasvry, pragtige huisie. Pragtige huisie, uitstekend ingerig. Ongelooflike gasvryheid en behulpsaamheid. Dankie vir 'n heerlike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marise
Nest L16 @ Die Oog
Vir julle volgende huweliksherdenking kan julle 1 nag gratis bly!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Luislang Street, Unit 578 Die Oog Retirement Village, Mookgophong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA660325c09c2aeae48526dc48ad8e70f33474994d54b51f8f9b16e952b8d3dd6335205c15d3b354428d1805d5c227d94aea99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Luislang Street Unit 578 Die Oog Retirement Village 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -24.453475058961 28.615404938249

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang