Beskrywing
Hierdie moderne eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en is met Egiptiese katoenlinne oorgetrek. Daar is ook 'n TV in die kamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig met 'n gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en Nespresso-koffiemasjien toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar, 'n toonbank, gemaklike rusbanke, plafonwaaier en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is skuifdeure wat na 'n onderdakparkeerplek lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde geraas, musiekpartytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en is met Egiptiese katoenlinne opgemaak. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die leefarea het 'n lessenaar en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n gasstoof, 'n konveksie-mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster en Nespresso-koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 2 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Harde geraas, musiekpartytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Diomedes Street, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang