+19

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

No 9 on Globe is 'n selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Graaff-Reinet, Oos-Kaap. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na rustige verblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbakke en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank. Die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en wasbak en die tweede badkamer het slegs 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank en 'n etenstafel. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n enkelmotorhuis en ekstra parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby winkels en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanne S
5.0
Fantasties! Ruim, netjies en baie veilig. Baie lekker gebly en heerlik geslaap. Huis was baie netjies, skoon en modern gemeubileerd. Omgewing was rust...
Sien meer
Aug 2025
Yolandé S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, safe and secure, central home. Most beautiful home. Ideal when travelling with the whole family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ellray W
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent value. Value for money: Excellent value – the accommodation offers great comfort and amenities at a reasonable price. Custome...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Albert K
Gesin met tieners
5.0
Great location, great place, recommended. No 9 on Globe is a great place for a stopover or a longer stay. Super host who made our stay ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Vivian C
Gesin met tieners
5.0
Keurig gerestoureer en toegerus. Die verblyf was uitstekend, inteendeel van die beste waarby ons al tuisgegaan het. Agter-n-hek parkering vir twee voe...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fredré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink No 9 on Globe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Globe Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c6665a60cfe53d222931c492924247dcdec454be399340c9067917c61cc2cca25b22612a3cc8d318a5fd86569ba0420d713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 9 Globe Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.256238952138 24.53408642209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang