Selfsorg in Graaff-Reinet

No. 6 Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Clare E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Blown away by the charm of this house! The photos don't do it justice. This old house has been wonderfully furnished and maintained without losing its old-fashioned charm. We were really taken by the magic of the place and wished we had booked for more nights! A lovely stopover place as we returned to JHB from CT - but also a lovely place to stay for a relaxing holiday in Graaf Reinet! Managed to see the Valley of Desolation (20 mins or so away in the Camdeboo National Park), which was also a bonus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thank you so much for the great review! We really appreciate the respect you showed No.6. Please do come to our charming Graaff-Reinet again!

Gert L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Aangenaam. In historiese kern. Hulpvaardige gasvrou. Baie ruim vertrekke. Groot agterplaas. Lugversorging baie lekker. Groot beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir jul terugvoering, Gert. Ek is bly julle het dit geniet. Julle sal enige tyd welkom wees! Dankie dat jul die plek so mooi opgepas het!

Adri N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Wonderlik en rustig. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Baie dankie vir julle baie mooi review! Dankie dat julle die plek so mooi gelos en respekteer!

Vanessa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Dit voel soos "tuis"! Ideale oornag huis wat ruim en goed geleë is. Stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Beautiful experience. No6 Guest House is a little hidden jewel. Clean, well equipped and informative of what to get where in town. A beautiful little secret garden makes for peaceful relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thanks so much for your very positive review, Paul! Much appreciated. Kind regards, Yvonne

Naledi R
1 nag
5.0
Jul 2025

Puik. Baie lekker, dankie. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsti D
1 nag
4.8
Okt 2025

Perfect place to stay for a weekend getaway! Yes, No. 6 and Yovonne were just delightful! The air cons were a major bonus, the water was hot, the sheets were clean and the house was just out of a storybook!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Thank you for the feedback, Kirsti! Much appreciated, welcome back anytime! Kind regards, Yvonne

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Hi Luan, dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer enige tyd! Julle sal welkom wees.

Annie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Golf gespeel. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
No. 6 Guest House
Hi Annie Baie dankie vir jou uitstekende terugvoer! Ons kan net vir julle ook dank dat die plek netjies gelos was! Baie welkom volgende keer! Groete Yvonne

Johan E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Skoon, baie ruim, uitstekende waarde vir geld. Uitstekende opsie in Graaff-Reinet. Baie skoon, baie ruim, baie nostalgiese huis. Gasheer baie behulpsaam en vriendelik en kommunikasie voor inklok baie volledig. Baie naby aan alle fasiliteite en restaurante in die dorp. Heerlike lugversorging op 'n warm dag. Kan hierdie plek definitief aanbeveel vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 6)
Bespreek

6 Parlement Street, Graaff Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf106b449ddd05b906a532b8b5e5637907627e44fe427dae6f48e20bbc5794d3eac31b17317934e602b4f935ca177bc9b1b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 6 Parlement Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251943967416 24.535042118385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang