- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 16 Disa Dives, Veld En Vlei, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nomusa Bed n Breakfast is in die lowerryke voorstad Veld En Vlei in Richardsbaai en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word in 8 gerieflike gastekamers met hul eie ingange gebied. Die kamers het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het lugversorging, 'n werkspasie, 'n slim-TV met Shomax, 5 GB se WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n swembad, braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Daar is ook geriewe vir 'n konferensie en funksies. Die eiendom is omring deur 'n palissade-muur met 'n elektriese heining en 'n 24 uur-sekuriteitsdiens.
Richardsbaai spog met 'n winkelsentrum, kuierplekke en restaurante. Nomusa Bed n Breakfast is net 10 km vanaf die Nseleni Natuurreservaat, 60 km vanaf St. Lucia, 92 km vanaf Hluhluwe Wildreservaat, en 165 km vanaf Sodwanabaai.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Itumeleng Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 16 Disa Dives, Veld En Vlei, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nomusa Bed n Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Disa Dives, Veld En Vlei, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang