Beskrywing
Hierdie woonstel het sy eie privaat ingang en slaapplek vir 2 volwassenes. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n leefarea met 'n stapelbed wat ideaal is vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea in die eenheid. Die eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes indien hulle gemaklik sal wees op stapelbeddens in die hoofleefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
DStv (Holiday Channel) is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Ekstra tarief word per persoon per nag gehef indien daar meer as 4 persone is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het sy eie ingang en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die eenheid het ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
DStv (Holiday Channel) is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Ekstra tarief word per persoon per nag gehef indien daar meer as 4 persone is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 7806, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang