Beskrywing
Hierdie grasdak-kothuis langs die rivier beskik oor 1 slaapkamer met 'n koniningrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort en toilet. Warm water vir die stort word deur 'n houtvuur-geiser voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof en oond toegerus en daar is 'n buite-braaiarea. Die kothuis het 'n uitsig oor die rivier. Sonkrag-ligte, linne en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat geen elektrisiteit by die kampterreine beskikbaar is nie. Die chalets het slegs 12V krag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat slegs 12V-sonkrag beskikbaar is. Kampeerders moet hul eie sonkragstelsels gebruik indien hulle krag vir hul yskaste en toestelle benodig.
Die gebied, Krugerwildtuin, is 'n hoërisiko-malariagebied en gaste moet voorsorg tref.
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie grasdak-kothuis langs die rivier beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Warm water vir die stort word deur 'n houtvuur-geiser voorsien. Die eenheid het 'n privaat kombuis wat met 'n yskas, gasstoof en oond toegerus is en daar is 'n buite-braaiarea. Die kothuis het 'n uitsig oor die rivier. Sonkrag-ligte, linne en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat geen elektrisiteit by die kampterreine beskikbaar is nie. Die chalets het slegs 12V krag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat slegs 12V-sonkrag beskikbaar is. Kampeerders moet hul eie sonkragstelsels gebruik indien hulle krag vir hul yskaste en toestelle benodig.
Die gebied, Krugerwildtuin, is 'n hoërisiko-malariagebied en gaste moet voorsorg tref.
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie terrein bestaan uit 3 aparte grasdak-eenhede langs mekaar. Die eerste eenheid het 'n dubbelbed en die twees en derde eenhede, het elk 2 enkelbeddens. Warm water vir die stort word deur 'n houtvuur-geiser voorsien. Die kombuis-area is met 'n yskas, gasstoof en oond toegerus. Die 2 badkamers het storte en toilette. Sonkrag-ligte, linne en handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat geen elektrisiteit by die kampterreine beskikbaar is nie. Die chalets het slegs 12V krag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet daarop let dat slegs 12V-sonkrag beskikbaar is. Kampeerders moet hul eie sonkragstelsels gebruik indien hulle krag vir hul yskaste en toestelle benodig.
Die gebied, Krugerwildtuin, is 'n hoërisiko-malariagebied en gaste moet voorsorg tref.
Ontbyt is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Pafuri Nkotswi, Pafuri Gate, Nkotswi, 0956, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang