Beskrywing
Pine Cottage is privaat en die hoofslaapkamer het 3 enkelbeddens. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Daar is ook WiFi en veilige parkeerplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies en rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oak House is 'n lieflike selfsorghuis in West Riding, Hillcrest. Dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste in hierdie kamers deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n yskas-vrieskas in die aparte opwaskamer. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n onderdakstoep, groot grasperk en 'n sitarea waar gaste kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Partytjies en rook binnenshuis is verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Ashley Road, West Riding, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang