Beskrywing
Daar is 17 van hierdie eenhede beskikbaar. Elke eenheid het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed en almal het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Sommige van die kamers het 'n bad en 'n aparte stort. Geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Meeste van die kamers het 'n balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders onder 12 jaar betaal R480.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers is naby die swembad, is ekstra ruim en het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n bad en 'n aparte stort. Ander geriewe sluit lugversorging, ondervloerseverhitting, 'n yskassie, digitale kluisie, haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders onder 12 jaar betaal R480.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit is 'n ruim oopplan-eenheid met 'n sitarea en 'n kaggel. Die suite het 'n en suite-badkamer met ondervloerseverhitting, 'n bad en 'n aparte stort. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 'n groot privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
B&B.
Huisreëls
Kinders onder 12 jaar betaal R480.
Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Main Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang