- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 102, Brucken Street, Luderitz, Karas Sien kaart
Beskrywing
Oars Akkommodasie is sentraal in die kusdorp, Lüderitz, geleë.
Akkommodasie word in 2 en suite-kamers en 1 basiese selfsorg-eenheid gebied. Albei kamers het 2 enkelbeddens 'n yskassie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die gesinseenheid het 1 slaapkamer met 'n stapelbed, 'n aparte stort en toilet, asook 'n kombuisie.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Al die gaste het toegang tot 'n onderdakbraai-area.
Die eiendom is 80 m vanaf die naaste restaurant. Toere na die Kiochab-duine en Elizabeth-baai en bootritte kan by die instansie gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heinz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erf 102, Brucken Street, Luderitz, Karas
- Gaste dink Oars Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 102, Brucken Street, Luderitz, Karas
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang