Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens, is nie in die hoofhuis geleë nie en deel 'n badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die kamer het ook tee- en koffie maak geriewe, yskassie sowel as 'n waaier en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Ons behou die reg voor om 'n fooi vir dagbesoekers te hef, en besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie. Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens, is nie in die hoofhuis geleë nie en deel 'n badkamer met 'n stort en aparte toilet. Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, 'n waaier en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Ons behou die reg voor om 'n fooi vir dagbesoekers te hef, en besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie. Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gerieflike kamer het 'n dubbelbed, TV, yskas, privaat aparte badkamer met 'n stort, asook 'n see-uitsig, waaier en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Ons behou die reg voor om 'n fooi vir dagbesoekers te hef, en besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie. Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is gerieflik met 2 enkelbeddens, TV, yskas en 'n see-uitsig, privaat badkamer met 'n stort, asook 'n waaier en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Ons behou die reg voor om 'n fooi vir dagbesoekers te hef, en besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie. Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer het 1 dubbelbed, 1 driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook 'n waaier, TV, yskas, see-uitsig en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Ons behou die reg voor om 'n fooi vir dagbesoekers te hef, en besoekers word nie na 22:00 toegelaat nie. Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Westward Drive, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang