Oceanfront - Escape La Mercy
6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 182 South beach road, La Mercy, Durban, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oceanfront – Escape La Mercy bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durban, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek. 10 minute vanaf USHAKA INTERNASIONALE LUGHAWE.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al die slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een ook 'n bad insluit.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n balkon met asemrowende see-uitsigte, ideaal om oggendkoffie te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 182 South beach road, La Mercy, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
182 South beach road, La Mercy, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang