+75
Selfsorg in Seaview

Ocean’s 9

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Cradock Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean’s 9 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth) met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Die huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n vakansiehuis naby die strand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n skuifdeur wat na 'n balkon met sitplek lei, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea langs die kombuis het 'n TV met Netflix, 'n binnebraai, sitplek, en glasskuifdeure wat na die balkon met 'n see-uitsig lei.

Gaste het ook toegang tot 'n swembad, 'n boma, sitplek, veilige parkeerplek, WiFi en 'n omheinde tuin.

Die swembad het 'n veiligheidsnet vir diegene wat met kleuters of jong kinders reis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Cradock Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ocean’s 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Cradock Road, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8a5d61f08591fc0aec9fd4d52c4ffef203beb4980b8a9c8e6289ee3d8e1df5b7bbc9bdc49f871ad23d5bc3785e37f7788b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Cradock Road Seaview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.008293148414 25.344390712303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang