Olifants River Lodge
- Slaapplek vir 208 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Olifants River Lodge is 'n semi-bosveldparadys in 'n vallei op die oewer van die Groot Olifantrivier, 25 km buite Middelburg en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oord.
Die oord bied verskeie verblyf-opsies, soos kampplekke, cabanas, houthuisies, rondawels, 'n chalet, tweeslaapkamerwoonstelle, asook drieslaapkamerwoonstelle. Die kampplekke het kragpunte, asook 4 ablusiegeriewe met storte. Die ander eenhede het 'n dubbelbed of enkelbeddens en hulle eie badkamers met 'n bad of 'n stort, of beide. Linne word in hierdie eenhede voorsien, maar gaste moet hulle eie handdoeke bring.
Die tweeslaapkamer- en drieslaapkamerwoonstelle het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die ander eenhede het 'n kombuisie met 'n elektriese pan. Daar is eenhede met 'n TV met sekere DStv-kanale en eenhede met 'n privaat stoep met sitplek en 'n losstaande braai. Gratis WiFi is in die gemeenskaplike areas beskikbaar.
Die oord bied gemeenskaplike geriewe, soos 'n swembad, 'n restaurant, 'n putt-puttbaan, waterwurms, 'n klubhuis met 'n kroeg, speelpark vir kinders, krieketvelde, asook roei op die Olifantsrivier. Verder is daar konferensiegeriewe met spyseniering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 455
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Olifants River Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 President Street, Presidentsrus, 25 km from Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 208 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang