On the Hoek Accommodation
4 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
On the Hoek Accommodation is op die oewer van die Swartkopsrivier naby Bluewater Bay se strand in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort, bad en 'n wasbak. Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuisie is met 'n stoof, yskas en 'n ketel toegerus en die etenstafel het sitplek vir 3. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die aloe en rivier.
Geriewe op die perseel sluit WiFi en veilige parkeerplek in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit wandelroetes, voëlkyk, swem, fietsry en visvang in.
Ligging
- 13 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Amsterdamhoek Road, Amsterdamhoek, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang