One Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments
Beskrywing
Dié woonstelle is óf op die grondverdieping, eerste óf tweede verdieping. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskade- en sleuteldeposito is betaalbaar met aankoms en sal binne 7 werksdae na vertrek terugbetaal word, onderhewig aan inspeksie van die woonstel.
Parkeerplek is op aanvraag beskikbaar.
Wi-Fi-toegang is op aanvraag beskikbaar vir onbeperkte gebruik oor toestelle.
Betalings moet met aankoms of voor aankoms in die geval van laat inklok vereffen word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Four Jays Road, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang