Beskrywing
Hierdie suite het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat ingang en tuin. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met 'n warm en koue verstelling, 'n werksarea met 'n USB-poort, WiFi, linne, 'n kroegyskassie, digitale kluis, strandhanddoeke, 'n strandsambreel en -mandjie, 'n klerekas en pakplek vir tassie, 'n spieëltafel, haadroër, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak, verhitte handdoekreling, 'n buitestort met warm en koue water, veiligheidshortjies op al die vensters en deure, en blindings voor die slaapkamerdeure en -vensters.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 17 jaar betaal R300.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n privaat ingang en tuin. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met 'n warm en koue verstelling, 'n werksarea met 'n USB-poort, WiFi, 'n kroegyskassie, digitale kluis, strandhanddoeke, 'n strandsambreel en -mandjie, 'n klerekas en pakplek vir tassie, 'n spieëltafel, haadroër, en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling. Die eenheid het 'n grasperk en daar is 'n dek in die privaat tuin met 'n tafel en stoele, 'n sonsambreel en 'n buitestort met warm en koue water.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 17 jaar betaal R300.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n privaat ingang en tuin. Daar is ook 'n dubbelslaapbank. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met 'n warm en koue verstelling, 'n werksarea met 'n USB-poort, WiFi, 'n kroegyskassie, digitale kluis, strandhanddoeke, 'n strandsambreel en -mandjie, 'n klerekas en pakplek vir tassie, 'n spieëltafel, haadroër, en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling. Die eenheid het 'n grasperk en daar is 'n dek in die privaat tuin met 'n tafel en stoele, asook 'n buitestort met warm en koue water. Daar is parkeerplek vir die eenheid reg voor die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 17 jaar betaal R300.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n privaat ingang en tuin. Daar is 'n dubbelslaapbank. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met 'n warm en koue verstelling, 'n werksarea met 'n USB-poort, WiFi, 'n kroegyskassie, digitale kluis, strandhanddoeke, 'n strandsambreel en -mandjie, 'n klerekas en pakplek vir tassie, 'n spieëltafel, haardroër, en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling. Die eenheid het 'n grasperk en daar is 'n dek in die privaat tuin met 'n tafel en stoele, asook 'n buitestort met warm en koue water. Daar is parkeerplek vir die eenheid reg voor die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 17 jaar betaal R300.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n privaat ingang en tuin. Daar is 'n dubbelslaapbank. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met 'n warm en koue verstelling, 'n werksarea met 'n USB-poort, WiFi, 'n kroegyskassie, digitale kluis, strandhanddoeke, 'n strandsambreel en -mandjie, 'n klerekas en pakplek vir tasse, 'n spieëltafel, haardroër, en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling. Die eenheid het 'n grasperk en daar is 'n tuin met 'n tafel en stoele, 'n sonsambreel en leunsteoele. Die tuin het ook 'n buitestort met warm en koue water. Daar is parkeerplek vir die eenheid reg voor die suite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 17 jaar betaal R300.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n balkon. Daar is 'n dubbelslaapbank. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging met 'n warm en koue verstelling, 'n werksarea met 'n USB-poort, WiFi, 'n kroegyskassie, digitale kluis, strandhanddoeke, 'n strandsambreel en -mandjie, 'n klerekas en pakplek vir tasse, 'n spieëltafel, haardroër, en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n verhitte handdoekreling.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 17 jaar betaal R300.
Rook is verbode in die eenhede.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bollard Road, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang