O'Neill's Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Ridge Place, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
O'Neill's Cottage is in Hatton Estate, Pinetown, geleë en bied slaapplek vir 2 gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagplek.
Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie selfsorgwoonstel bied privaat, mediumgrootte parkeerplek en toegang tot die tuin en swembad. Die eiendom is sentraal geleë in Pinetown, naby al die hoofroetes, wat gerieflike toegang tot die omliggende gebied bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Ridge Place, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Ridge Place, Hatton Estate, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang