Beskrywing
Die tweede eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n dubbelbed. Die badkamer het ’n stort. Die kombuis goed toegerus met ’n mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie en ketel. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in. ’n Selfsorgontbyt met droë bestanddele is by die tarief ingesluit en sluit koffie, tee, melk, beskuit, muffins, muesli, jogurt en vrugtesap in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders bo 5 betaal R150 per kind ekstra.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste en het ’n privaat ingang. Die slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid beskik ook oor ’n kombuisie wat met ’n yskassie, mini-oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en basiese eetgerei toegerus is. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Kinders bo 5 betaal R150 per kind ekstra.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Boys Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang