Beskrywing
Gerieflike twee slaapkamer eenheid met ensuite badkamer. Die hoofslaapkamer het koningingrootte bed met bedkassies en bedlampies, lugversorging en slim TV, spieëlkassie met stoel, kombuisarea met tafel en stoele, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, koffie, suiker, tee, melk en beskuit. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met spieëlkassie en kombuis wasbakkie, lugversorging en slim TV. Die badkamer het stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n ruim buite braai area met tafel, stoele en bankies. Hout word gratis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gerieflike bachelor woonstel met oopplan slaap en leefarea. Die slaaparea het koningin grootte bed met bedkassies en bedlampies, slim TV, lugversorging, spieël met rakkie en stoel. Die leefarea het kombuistafel en 2 stoele, yskas, wasbak en kombuis kassie, mikrogolf oond, ketel, broodrooster, eetgerei, koffie, tee, suiker, melk en beskuit. Die eenheid het 'n ensuite badkamer met stort, wasbakkie en toilet. Die eenheid het 'n privaat buite braai area met tafel en stoele. Hout word gratis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang