Beskrywing
Gerieflike bachelor woonstel met oopplan slaap en leefarea. Die slaaparea het koningin grootte bed met bedkassies en bedlampies, slim TV, lugversorging, spieël met rakkie en stoel. Die leefarea het kombuistafel en 2 stoele, yskas, wasbak en kombuis kassie, mikrogolf oond, ketel, broodrooster, eetgerei, koffie, tee, suiker, melk en beskuit. Die eenheid het 'n ensuite badkamer met stort, wasbakkie en toilet. Die eenheid het 'n privaat buite braai area met tafel en stoele. Hout word gratis voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 'n hoofslaapkamer en 'n tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed met bedkassies en lampe, lugversorging, 'n slim-TV, 'n spieël met 'n stoel en 'n kombuisie met 'n tafel en stoele, yskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, eetgerei, koffie, tee, suiker, melk en beskuit. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens, 'n spieël met 'n klein rakkie, 'n kombuisiewasbak, lugversorging en 'n slim-TV. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n ruim buitebraai-area met 'n tafel, stoele en bankies, met vuurmaakhout wat gratis voorsien word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Murray Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang