Orange Grove

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Yolandi P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Excellent. Just the peace of mind you need when on a business trip will definitely make use of Orange Grove in the future! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marièt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het die Bedford-tuine gaan kyk. Die plekkie was lekker geleë om dit te doen. Oulike plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Waardevolle gerief met die kalmste atmosfeer. Dit is die lekkerste kuiertjie in 'n lang tyd. In die aand kan jy so lekker buite by die vuurtjie sit en vir die sterre kyk. Die kombuis is gemaklik en meer as voldoende uitgerus, beslis 'n groot plus. Gemaklike bed is natuurlik die wen resep vir 'n week weg van jou eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie mooi toegeruste huisie en baie gasvrye mense. Beslis een van die lekkerste verblyf waar ek al in die area gebly het. Baie mooi toegeruste huisie en baie gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Queen Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80c8f2054cb4fe4cc91a0289dc1c1f7359c3b1f33d50cd00784d60adcfe3330ab226073ded28e2144ad27139f701611191c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Queen Street Adelaide 5760 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.711420199906 26.293217021185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang