2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Queen Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Orange Grove is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Adelaide, ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige plattelandse wegbreek.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n lugbraaier, 'n yskas-vrieskas, sowel as eetgerei en breekware. 'n TV is beskikbaar, en WiFi-toegang word voorsien.
Daar is 'n piekniektafel buite onder die afdak, waar gaste saans kan sit en die vlamme in die vuurput kan dophou terwyl hulle die geur van 'n doringhoutvuur geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jana Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 12 Queen Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
- Gaste dink Orange Grove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Queen Street, Adelaide, 5760, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang