4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Osbosch Farm, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Osbosch Farm Stay is 'n knus, losstaande woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel, 8 km vanaf St. Francisbaai. Dit het 'n asemrowende uitsig oor die Krommeriviermond en St. Francisbaai, en is ideaal vir oornagverblyf of sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoeltjies. Die kombuis lei na 'n sitarea met 2 dagbeddens vir kinders. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die eenheid bied toegang tot 'n ruim buitebraai-area met gemaklike sitplek tussen die huis en kothuis. Dit is perfek vir kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Osbosch Farm, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Osbosch Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Osbosch Farm, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang