Beskrywing
Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke, toiletpapier en seep word voorsien. Die kamers het ook verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n aandete, bed en ontbyt basis
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël.
Neem asseblief kennis dat 'n grondpad na die lodge lei.
Gaste moet asseblief voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het slaapplek vir 3 gaste op 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke, toiletpapier en seep word voorsien. Die kamers het ook verwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël.
Neem asseblief kennis dat 'n grondpad na die lodge lei.
Gaste moet asseblief voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het slaapplek vir 2 en bied 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, badhanddoeke, toiletpapier en seep word voorsien. Die kamer het 'n verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n aandete, bed en ontbyt basis
Huisreëls
Klein troeteldiere word toegelaat, indien vooraf gereël.
Neem asseblief kennis dat 'n grondpad na die lodge lei.
Gaste moet asseblief voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit onderhewig is aan verandering weens onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Outspan Farm, Tyityaba Road, Komga, 4950, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang