Beskrywing
Hierdie oopplan-eenheid met lugversorging is ideaal vir 2 gaste en is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed, hang- en stoorplek, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser insluit. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix-toegang, asook gratis WiFi. Die eenheid maak oop op 'n onderdakdek met buitesitplek, 'n ideale plek om te ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die eienaars op die eiendom woon.
Geen immorele, onwettige of eksplisiete aktiwiteite word in die eenhede toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Partytjies of harde musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid met lugversorging is ideaal vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, lugbraaier, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Daar is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix-toegang, asook gratis WiFi. Die eenheid maak oop op 'n onderdakdek met sitplek buite, 'n ideale plek om te ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die eienaars op die eiendom woon.
Geen immorele, onwettige of eksplisiete aktiwiteite word in die eenhede toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Partytjies of harde musiek word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Berg En Dal Close, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang