Magrieta's B&B - Overnight Rooms
Beskrywing
Die kamer is ingerig met twee enkelbeddens en beskik oor n en suite-badkamer vir jou gerief. Vir ekstra gemak is elke kamer toegerus met n yskassie, mikrogolf asook koffie- en teemaakgeriewe sodat jy jou dag rustig kan begin en afsluit. Ons bied basiese, maar netjiese oornagverblyf, perfek vir gaste wat opsoek is na eenvoud en netheid. Aandete is op versoek beskikbaar teen n ekstra koste, en gaste is welkom om gebruik te maak van die buite-braaigeriewe vir n ontspanne kuier. Veilige parkering is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a bar fridge and microwave as well as tea-and-coffee-making facilities.
Huisreëls
'n Egte Karoo-aandete is teen R150 per persoon beskikbaar.
Let asseblief daarop dat dit basiese oornagverblyf is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ingerig met een driekwartbed en beskik oor n en suite-badkamer vir jou gerief. Vir ekstra gemak is elke kamer toegerus met n yskassie, mikrogolf, lugversorging asook koffie- en teemaakgeriewe sodat jy jou dag rustig kan begin en afsluit. Ons bied basiese, maar netjiese oornagverblyf, perfek vir gaste wat opsoek is na eenvoud en netheid. Aandete is op versoek beskikbaar teen n ekstra koste, en gaste is welkom om gebruik te maak van die buite-braaigeriewe vir n ontspanne kuier. Veilige parkering is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a bar fridge and microwave as well as tea-and-coffee-making facilities.
Huisreëls
'n Egte Karoo-aandete is teen R150 per persoon beskikbaar.
Let asseblief daarop dat dit basiese oornagverblyf is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ingerig met twee enkelbeddens en beskik oor n en suite-badkamer vir jou gerief. Vir ekstra gemak is elke kamer toegerus met n yskassie, mikrogolf, lugversorging asook koffie- en teemaakgeriewe sodat jy jou dag rustig kan begin en afsluit. Ons bied basiese, maar netjiese oornagverblyf, perfek vir gaste wat opsoek is na eenvoud en netheid. Aandete is op versoek beskikbaar teen n ekstra koste, en gaste is welkom om gebruik te maak van die buite-braaigeriewe vir n ontspanne kuier. Veilige parkering is ook beskikbaar vir jou gemoedsrus.

En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
'n Egte Karoo-aandete is teen R150 per persoon beskikbaar.
Let asseblief daarop dat dit basiese oornagverblyf is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Van Riebeeck Street, Carnavon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang