Pamensky Bush Lodge and Spa
Beskrywing
Die selfsorgkamer spog met 'n berguitsig en het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n balkon met 'n uitsig oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen henne-, ram- of soortgelyke partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n swembad- en tuinuitsig vanaf die stoep, 'n kaggel en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen henne-, ram- of soortgelyke partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige selfsorg-suite bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 koningingrootte-beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n lieflike eetarea. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV en gratis WiFi. Die suite spog met 'n skouspelagtige berg- en swembad-uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen henne-, ram- of soortgelyke partytjies word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jalalpor Road, Broederstroom Farm, Portion 23, Broederstroom, 0240, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang