Pampano Corner
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 45 Pompano Place, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Pampano Corner is 'n selfsorgvakansiehuis wat in Meer-en-See, Richardsbaai, gelee is. Dit is 'n kort entjie se ry vanaf die strand en winkels, en is ongeveer 8 km vanaf die Boardwalk-winkelsentrum wat dit ideaal vir 'n gesinsvakansie maak.
Dié troeteldiervriendelike huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed wat vir 'n kind geskik is. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, yskassie en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Daar is 'n aangrensende etenstafel met sitplek vir 6 en 'n gemaklike rusbank in die sitarea. 'n Slim-TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en 'n swembad. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 45 Pompano Place, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pampano Corner het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Pompano Place, Meer-en-See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang