Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n privaat ingang en stoep. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en word in die kamer, op die stoep of in die eetarea bedien wanneer gaste dit verkies. Die ontbyt bestaan uit brood, jogurt, vrugte, kaas, pap, vrugtesap, gekookte eiers en tee en koffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Maksimum van 2 gaste in hierdie B&B-suite. 'n Kontinentale-/gesondheidsontbyt is by die tarief ingesluit en word in die privaatheid van die suite bedien op 'n tyd wat vir jou geleë is.
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 toe nie.
Ons kontinentale- of gesondheidsontbyt kan in die selfsorg-eenhede bedien word teen R95 per persoon per dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, toegeruste kombuis en 'n stoep. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en word in die kamer, op die stoep of in die eetarea bedien wanneer gaste dit verkies. Die ontbyt bestaan uit brood, jogurt, vrugte, kaas, pap, vrugtesap, gekookte eiers en tee en koffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Maksimum van 2 gaste in hierdie selfsorg-suite. 'n Kontinentale ontbyt is ingesluit en word in die kamer, op die stoep of in die eetarea bedien wanneer gaste dit verkies.
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 toe nie.
Ons kontinentale- of gesondheidsontbyt kan in die selfsorg-eenhede bedien word teen R95 per persoon per dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat selfsorgwoonstel met 'n stel trappe het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ruim leefarea het 'n kombuisie en 'n privaat stoep. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n Weber-braai en dié woonstel bied 'n uitsig oor die strandmeer. Ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Maksimum van 3 gaste. Slegs kinder ouer as 12 jaar. Ons selfsorgeenhede het 'n kontinentale-/gesondheidsontbyt-opsie teen R90 pp. per dag.
Huisreëls
Ons laat ongelukkig geen kinders onder 12 toe nie.
Ons kontinentale- of gesondheidsontbyt kan in die selfsorg-eenhede bedien word teen R95 per persoon per dag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Greenhill Lane, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang