+81
Selfsorg in Walmer

Paradise on Water Road

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 63 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Paradise on Water Road is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis met 'n privaat ingang, geleë op dieselfde eiendom as 'n woonhuis in Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gesinswegbreke of 'n groot groep vriende wat op soek is na hul tuiste weg van die huis, vanwaar hulle hierdie kusstad kan verken en geniet.

Hierdie ruim huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, terwyl die tweede en derde slaapkamers en suite-badkamers met 'n stort het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV en 'n vermaakkamer met 'n kroeg. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim buite-area geniet met 'n swembad, 'n braai, 'n buite-eetarea en 'n tuin. Veilige parkering is in 'n motorhuis beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met King Beach ongeveer 7.4 km weg. Die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is ongeveer 3.4 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

The Host Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 6

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 63 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek

63 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84960bacef8d9a3f5c2a25e951a6516e68d95aa2caca61af65633f152cd36eaad1386b155a6dd6929c5f10bb8287fa9aa74c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 63 Water Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9756935 25.5867471

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang